'n Bybelstudie
1 Prys die Here, alle nasies,
loof Hom, alle volke,
2 want sy liefde vir ons is sterk,
aan die trou van die Here is daar geen einde nie!
Prys die Here!