Psalm 117
Almal, gelowiges en ongelowiges - moet die Here prys en loof.
Prys - is om die Here se naam groot te maak.
Loof - is om van die Here se wonders te vertel.
God vertel aan Moses van Sy groot liefde (Exo 34:6)
Paulus haal die Psalm aan om die belofte aan die aartsvaders te beklemtoon (Rom 15:7-11)
No comments:
Post a Comment