Karakter van gelowiges
Wat beteken hierdie Liefde?
Iewers hoor jy van die God wat die hemel en die aarde gemaak het. Hetsy by 'n vriend, op 'n bus, in 'n kerk of miskien net 'n optelbriefie. Miskien word jy maar net herinner aan dit wat die wêreld jou maak vergeet het. Dit maak nie werklik saak nie, want jy begin na hierdie God soek. Jy skaf vir jou 'n Bybel aan om te lees, jy bid, jy begin ook kerk toe gaan. Jy is immers soekende (Jer 29:13; Luk 11:9; Matt 7;8). Wie soek sal vind.
Deur die genade van God word jy gered.
Om verlos te wees is om vry te wees van sonde, los gemaak van die wêreld. Om te lewe in die lig en waarheid van Jesus Christus, ons Here.
Die volgende is van die kenmerke. Lees gerus die versies:
Onder die begeleiding van die Heilige Gees (Jhn 14:26; 16:7) op hierdie nuwe pad wat jy nou loop, sal die karakter en kenmerke van die gelowige al meer posvat en groei.
Oplettend vir Christus se stem
Jhn 10:3-4
Onberispelik Phil 2:15 Vertroue
Pro 28:1
Rom 13:3
Berouvol
Isa 57:15
Isa 66:2
Toegewy
Act 8:2
Act 22:12
Getrou
Rev 17:14
Volg Christus
Jhn 10:4, 27
Vrygewig
Isa 32:8
2Co 9:13
Goddelik
Psa 4:3
Mat 3:16
Act 10:2
2Pe 2:9
Sonder bedrog
Jhn 1:47
Heilig
Deu 7:6
Deu 14:2
Col 3:12
Nederig
Psa 34:2
1Pe 5:5
Strewe na geregtigheid
Mat 5:6 Eerlik Gen 6:9
Hab 2:4
Luk 2:25
Gelei deur die Gees
Tit 3:4-7
Rom 8:14
Liefdevol
Col 1:4
1Th 4:9
Nederig
Pro 16:19
Sagmoedig
Isa 29:19
Mat 5:5 Barmhartig Psa 37:26
Mat 5:7
Nuut gemaak
2Co 5:17
Eph 2:10
Gehoorsaam
Rom 16:19
1Pe 1:14
'n Gebroke gees
Psa 51:17
Mat 5:3 Verstandig Pro 16:21 .
Rein van hart
Mat 5:8
1Jo 3:3
Regverdig
Isa 60:21
Luk 1:6
Isa 60:21
Luk 1:6 Opreg 2Co 1:12
2Co 2:17
Standvastig
Act 2:42
1Jo 3:16, 18
Col 2:5 God geleer Isa 54:13
1Jo 2:27
Waaragtig
2Co 6:8
Onbesmet
Psa 119:1
Opreg
1Ki 3:6
Psa 15:2
Waaksaam
Luk 12:37
Ywerig vir goeie werke
Tit 2:14
Tit 3:8
No comments:
Post a Comment